Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

2024 se boereworskampioen gekroon

Avbob Investment Plan
STELLENBOSCH, WES-KAAP – Ruard Briel, ‘n finansiële bestuurder van Centurion, se liplek-lekker boereworsresep het aan hom die titel van 2024 se boereworskampioen besorg.
Hy stap nie net met ‘n breë glimlag weg nie, maar ook ‘n Toyota Fortuner en R20 000 kontant.
As deel van die kompetisie moes die top tien finaliste self hulle vleis maal, kruie en speserye byvoeg, in ‘n dermvoering stop en aan die beoordelaars opdis.

en_USEnglish